Franse Grand Prix

Die Circuit de Nevers Magny-Cours
Georges Boillot wen die Franse Grand Prix in 1912 in Dieppe, Frankryk

Die Franse Grand Prix is die oudste Formule Een motorwedren wat sedert 1906 tot en met 2008 by 17 verskillende renbane in Frankryk gehou is. Die ren was 2018-2022 weer ingesluit op die F1-kalender, toe dit op die Paul Ricard-renbaan plaasgevind gehet.


Developed by StudentB